Vind jou Aftreeoord
Wilgers Aftreeoord met sy 249 vrystaande huise en 120 woonstelle, se verbintenis tot uitnemendheid stel ‘n nuwe standaard daar vir luukse verblyf. Daar is groot sorg getref om te verseker dat ons vir ons inwoners ‘n veilige omgewing kan bied waar hulle kan deelneem aan ‘n dinamiese sosiale leefstyl met al die geriewe van voortreflike gesondheidsorg byderhand.
Life Wilgers Hospitaal en ander mediese geriewe is slegs 4km van die Oord, soos ook die Grove Inkopiesentrum en ‘n hele aantal ander koopsentrums. Die maklike toegang tot die N1 en N4 hoofweë is ideaal indien u ‘n gereelde reisiger is, of selfs net vir familiebesoeke. Bergingsfasiliteite is ook beskikbaar naby die Oord.
In die omgewing is daar heelparty sportgeriewe beskikbaar. U kan gholf speel by Silver Lakes of Woodhill Gholfklubs, ‘n potjie tennis by Murrayfield of Meyerspark Tennisklubs, of u kan aansluit by die aktiewe rolbalgemeenskap van Meyerspark Rolbalklub.
Ontdek alles wat Wilgers Aftreeoord
u bied
agtergronde en vermoëns te leer ken.”
Geriewe
Nuus
Tipe eenhede beskikbaar in die Oord
Welkom by die leefstyl waaroor u altyd gedroom het. Wilgers Aftreeoord is ‘n stukkie paradys vir aktiewe mense van 50 jaar en ouer in Pretoria Oos.
© 2021 Wilgers • Retirement Village • Aftree Oord | All Rights Reserved. Designed & Developed by Vivant Studios